Paul Lukas

Paul Lukas
Geboortenaam Pál Lukács
Geboorte (1894-05-26)26 Mei 1894
Sterfte 15 Augustus 1971 (op 77)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1916–70
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Paul Lukas (26 Mei 1894 – 15 Augustus 1971) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Lady Vanishes (1938), Watch on the Rhine (1943), Deadline at Dawn (1946), en 20,000 Leagues Under the Sea (1954).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy